Spesiale Uitnodiging

Daan & André

Pa en Ma Troue PHOTO-2022-01-30-18-34-44


Julle word hartlik uitgenooi

om Daan & André se


51ste

Huweliks Herdenking

saam met hulle te kom vier.

Ons herdenking sal plaasvind by

OppiPlasie Gaste Huis

op die 4de Junie 2022 om 11vm.


Middag ete met kroeg word voorsien


RSVP of stuur 'n boodskap hier
Waar is OppiPlasie Gaste Huis?
51yrs 71QC6+XqpEL

OPPIPLASIE GUEST HOUSE

a rustic and peaceful bushveld farm stay, with a household name you know, you can trust

OppiPlaas: Farm U-Turn; Plaas No KGF-C40; Klipkop; R511 pad van Brits na Thabazimbi

Gebruik asseblief Google Maps of Apple Maps vir ons ligging. Tik net in "OppiPlasie Guest House"

Kontak nommer: +27 82 655 1547  |   +27 83 390 7053   |   +27 83 305 3491   |   Webwerf: www.oppiplasie.com   |   E-pos: info@oppiplaas.com