Spesiale Uitnodiging
Daan & André

Julle word hartlik uitgenooi
om Daan & André se
51ste
Huweliks Herdenking
saam met hulle te kom vier.
Ons herdenking sal plaasvind by
OppiPlasie Gaste Huis
op die 4de Junie 2022 om 11vm.
Middag ete met kroeg word voorsien
